KitsKerk Inligtingstelsel

Hoe installeer ek KitsKerk?

Laai KitsKerk se Alles-in-Een Installasie Hulpmiddel af

U kan KitsKerk gratis vir veertien (14) dae toets. Gebruik die produksleutel demo om KitsKerk te ontsluit.

Ons doen gratis installasies van KitsKerk oor die internet. Stuur 'n e-pos aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  om 'n sessie te bespreek (beperk tot een rekenaar vir die demo weergawe).

ALLEENSTAANDE REKENAAR / BEDIENER OP DIE NETWERK

Stap 1 - Installeer SQL Server 2014 Express. <-- Volg die stappe op die geskakelde bladsy noukeurig

Stap 2 - Installeer KitsKerk se voorvereistes en KitsKerk self. Gebruik die Alles-in-Een Installasie Hulpmiddel hierbo.

KitsKerk behoort self die databasis te skep en daaraan te koppel indien u Stap 1 korrek uitgevoer het en daar geen komplikasies is nie. Indien dit nie gebeur nie: Skep die databasis en koppel aan die databasis.

WERKSTASIE OP DIE NETWERK

Stap 1 - Installeer KitsKerk se voorvereistes en KitsKerk self. Gebruik die Alles-in-Een Installasie Hulpmiddel hierbo.

Stap 2 - Koppel aan die databasis [Databasis -> Databasiskoppeling] of stuur 'n e-pos aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ander nuttige sagteware om af te laai op die bediener

Heidi (9mb) 

Management Studio (32bit) (615mb) / Management Studio (64bit) (600mb)

Ons doen GRATIS installasies oor die internet. Stuur gerus 'n e-pos aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  om 'n sessie te reël of indien u hulp benodig.