KitsKerk Inligtingstelsel

Hoe weet ek of ek Windows 7 Service Pack 1 (SP1) het?

Indien u Windows 7 gebruik en onseker is of u Windows 7SP1 ("Service Pack 1") het, druk Windows-Pause gelyktydig op u sleutelbord en kyk onder "Windows Edition".  Indien u reeds Service Pack 1 het sal dit duidelik daar aangedui word.

In die eerste afdruk hieronder is Service Pack 1 nie geinstalleer nie. In die tweede afdruk hieronder is Service Pack 1 wel geinstalleer.

win7

win7sp1

Indien u nog nie Service Pack 1 het nie, kliek hier.