Waar kry ek Windows 7 Service Pack 1 (SP1) ?
Indien u nog nie Service Pack 1 het nie sal u dit moet aflaai. Dis 'n groot aflaai van 1.9gb en gaan waarskynlik lank neem om af te laai. U kan nie met die installasie van KitsKerk voortgaan voordat u nie Service Pack 1 geinstalleer het nie. Kliek hier om Service Pack 1 af te laai.