Bou 2036 is nou beskikbaar (22/01/2018)
Bou 2036 is nou beskikbaar. Meer besonderhede op ons Facebook-blad.
- Projeksie-enjin verder verbeter
- Wyklys (dokumentformaat) bygevoeg
- Microsoft Azure bygevoeg
- Verbeterings aan die Powerpoint- en Mediaspelers
- Gebruikers vir Kategese-/Kinderkerkleiers (die leier teken aan en sien slegs sy/haar kinders)