KitsKerk Inligtingstelsel

Wat kos dit om KitsKerk te lisensiëer?

Daar vier opsies beskikbaar:

  • Saffier (basis) - R1800 per jaar vooruit of  R175 maandeliks (R2100 per jaar)
  • Smarag (basis + projeksie) - R2100 per jaar vooruit of  R200 maandeliks (R2400 per jaar)
  • Robyn (basis + kaartjiebesprekings/intekenregisters/lokaalverhurings) - R2100 per jaar vooruit of  R200 maandeliks (R2400 per jaar)
  • Diamant (volledig) - R2400 per jaar vooruit of  R225 maandeliks (R2700 per jaar)

Gemeentes met minder as 50 belydende lidmate kwalifiseer vir 50% korting. Om te kwalifiseer, stuur asseblief 'n bewys van u lidmaatgetalle vir ons.

Hoe verskil die vier opsies?

    • Saffier weergawe

Die Saffier weergawe is die basiese opsie.

Dit sluit die volgende modules in:

-       lidmaatregister

-       erediensregister

-       gemeente-aktiwiteite

-       lokaalbesprekings (vir gemeente-aktiwiteite)

-       kategese- en kinderkerkklasse

-       insidentregister

-       bate register

-       rekeninge

R1800 per jaar vir 1 tot 5 rekenaars

    • Smarag weergawe

Al die modules in die Saffier weergawe word ingesluit, sowel as die projeksie module.

R2100 per jaar vir 1 tot 5 rekenaars

    • Robyn weergawe

Al die modules van die Saffier weergawe word ingesluit, sowel as die volgende modules:

-       kaartjiebesprekings

-       intekenregisters & wifi-‘scanning’

-       lokaalverhurings

R2100 per jaar vir 1 tot 5 rekenaars

    • Diamant weergawe

Al die modules van KitsKerk word in die Diamand weergawe ingesluit.

R2400 per jaar vir 1 tot 5 rekenaars

Ekstra rekenaar - R180 per jaar